21-22 Julie 2022 sal altyd onthou word as ‘n belangrike historiese moment in die Suid-Afrikaanse kerkgeskiedenis toe behoudende gereformeerde kerke en lidmate handegevat en begin saamwerk het om ondermynde fondamente (Ps 11:3) te herstel en Skrifgetroue gemeentes van Jesus Christus te wees.

Die Familie-byeenkoms het plaasgevind by die Afriforum Teater in Pretoria waar meer as 200 verteenwoordigers van verskeie denominasies/kerke van dwarsoor Suid-Afrika bymekaar gekom het.

Klik op enige titel hieronder om die video te sien. Let op dat sommige sprekers ‘n skyfie-aanbieding vertoon het. Dit is langs of onder hul video-opname te sien. Om die skyfie-aanbieding af te laai, kliek op die regter boonste hoek van die raampie van die aanbieding.


Video Indeks

Kliek op opskrif om video te kyk

1. Opening – Dr. Anton Knoetze
2. Groeteboodskap vanaf ARC
3. SESSIE 1 – Ds. Piet Otto – “Ons vat hande”
4. SESSIE 1 paneelbespreking : Gelei deur Ds. Helgard Janse van Rensburg
5. SESSIE 2 – Dr. Gert Duursema – “Vaste fondamente”
6. SESSIE 2 paneelbespreking : Gelei deur dr. Johan Ernst
7. SESSIE 3 – Prof Hoffie Hofmeyr – “Teologiese Opleiding”
8. SESSIE 3 paneelbespreking : Gelei deur Ds. Norma Rossouw.
9. SESSIE 4 – Dr. Bennie Marais & Gerrie van Niekerk – “Netwerke & skakeling”
10. “Meer spoed” – Dr. Anton Knoetze
11. SESSIE 5 – “Verlossing”- Dr. Chris van Wyk
12. SESSIE 5 paneelbespreking gelei deur ds. Smuts Janse van Rensburg
13. SESSIE 6 – “Kerkregtelik” – Ds. Theo Danzfuss
14. SESSIE 6 paneelbespreking gelei deur Ds. Helgard Janse van Rensburg
15. “Geloofsverklaring” – Ds. Smuts Janse van Rensburg
16. Reaksie op geloofsverklaring – Dr. Gert Duursema
17. Reaksie op kerk-regtelike sessie – Prof. Hoffie Hofmeyr
18. Bedankings – Dr. Anton Knoetze
19. Afsluiting – Ds. Helgard Janse van Rensburg

1. Opening - Dr. Anton Knoetze

2. Groeteboodskap vanaf ARC

3. SESSIE 1 - "Ons vat hande" - Ds. Piet Otto

4. Groeteboodskap vanaf ARC

5. SESSIE 2 – Dr. Gert Duursema – “Vaste fondamente”

6. Paneelbespreking : Gelei deur dr. Johan Ernst

7. SESSIE 3 – Prof Hoffie Hofmeyr – “Teologiese Opleiding”

8. Paneelbespreking : Gelei deur Ds. Norma Rossouw.

9. SESSIE 4 – Dr. Bennie Marais & Gerrie van Niekerk – “Netwerke & skakeling”

10. “Meer spoed” – Dr. Anton Knoetze

11. SESSIE 5 – “Verlossing”- Dr. Chris van Wyk

12. Paneelbespreking Gelei deur ds. Smuts Janse van Rensburg

13. SESSIE 6 – “Kerkregtelik” – Ds. Theo Danzfuss

14. Paneelbespreking Gelei deur Ds. Helgard Janse van Rensburg

15. “Geloofsverklaring”
Ds. Smuts Janse van Rensburg

16. Reaksie op geloofsverklaring
Dr. Gert Duursema

17. Reaksie op kerk-regtelike sessie – Prof. Hoffie Hofmeyr

18. Bedankings – Dr. Anton Knoetze

19. Afsluiting – Ds. Helgard Janse van Rensburg