WORD DEEL VAN DIE FAMILIE !
Glo jy dat ‘n kerk …
• Jesus se Goddelike outoriteit en dat Hy hoof van die kerk is, moet erken.
• Die Woord van God suiwer sal verkondig, sonder aanpassings om wêreldse waardes of leefstyle te akkomodeer.
Glo jy dat lede van ‘n kerk …
• Vir mekaar moet omgee en ondersteun om die uitdagings van die lewe te hanteer.
• Die waarhede van die Skrif prakties moet uitleef in ‘n wêreld wat al minder daarvan wil weet.
• Die evangelie in liefde en verdraagsaamheid moet uitleef teenoor die wat in geestelike nood verkeer.
… dan is jy welkom om aan te sluit by die Familie van Gereformeerde Gemeentes. Om aan te sluit, KLIK HIER
Om die video-opnames van die Familie-byeenkoms te sien, KLIK HIER